Stuur groete aan Mannetjies Roux (rolprent)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Stuur groete aan Mannetjies Roux
Regisseur Paul Eilers
Vervaardiger Vervaardigers:
Piet de Jager, Salmon de Jager
Draaiboek Draaiboek:
Salmon de Jager, Christopher Torr, Simon Torr
Met Ian Roberts
Anna-Mart van der Merwe
Lizelle de Klerk
Elton Landrew
Laurika Rauch
Musiek deur Jaconell Mouton
Kinematografie Tom Marais
Redigeerder Mandy Roberts
Ateljee Bosbok Ses Films
Uitgereik Desember 2013
Land Suid-Afrika
Taal Afrikaans
IMDb-profiel

Stuur groete aan Mannetjies Roux is die Afrikaanse rolprent oor ’n tienermeisie wat haar oom en tante besoek op hul Karooplaas tydens ’n skoolvakansie. Dan begin ’n ontdekkingsreis: sy moet uitvind wie sy werklik is en waar sy vandaan kom. Drie besoekers in een week verander haar lewe onherroeplik en haar oom se obsessie met die drie van Mannetjies Roux word ook helaas verklaar.

Die rolprent het niks met Mannetjies Roux se lewe te doen nie maar die drie wat hy in 1962 in Bloemfontein teen die Britse Leeus gedruk het staan sentraal in die verhaal.[1]

Hoofrolspelers[wysig | wysig bron]

Sien ook[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Steyn, Pieter (7 Junie 2013). “Mannetjies Roux rolprent was ’n reuse uitdaging”. Volksblad. URL besoek op 28 November 2013.