Suid-Afrikaanse Amateur Skermsport Assosiasie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Twee opponente wat teen mekaar skerm.

Die Suid-Afrikaanse Amateur Skermsport Assosiasie (Engels: South African Amateur Fencing Association of SAAFA) is die beheerliggaam vir skermsport in Suid-Afrika. SAAFA is in 1949 gestig. Daar is tans ses provinsies wat aan SAAFA geaffilieer is. SAAFA reguleer skermsport vir kadet-, junior-, senior- en veteraan-skermsport in die land.

Raadslede[wysig | wysig bron]

Die raadslede vir 2011:

  1. Jaan Fredrisan (president)
  2. Quintin Ruud (visepresident)
  3. Pieter Woblimaan (tesourier)

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]