Suid-Afrikaanse Klas 15E
Voorkoms
No. 15-006 en no. 15-001 by die Salkordepot, Saldanha, 19 Augustus 2010 | |
Tipe en oorsprong | |
---|---|
Kragtipe | Elektries |
Ontwerper | Mitsui |
Vervaardiger | Union Carriage & Wagon |
Klas | Klas 15E |
Vervaardig | 2009-2013 |
Aantal gebou | 76 |
Bouspesifikasies | |
UIC wielklassifikasie | Co-Co |
Spoorbreedte | Kaapspoor |
Bogies | 2.1 m wielbasis Massa 15 700 kg elk |
Lengte | 21.378 m |
Breedte | 2.92 m |
Hoogte | 3.885 m pantograaf neer |
Asbelasting | 30 000 kg |
Lokomotiefmassa | 180 000 kg toelaatbaar |
Kragverkryging | Pantograaf |
Traksiemotors | Ses Toshiba-wisselstroom |
Werkverrigting | |
Maksimumspoed | 90 km/h |
Kraglewering | 4500 kW |
Trekkrag | 588 kN wegtrek 454 kN deurlopend |
Hegfaktor | 33.5% wegtrek 25.7% deurlopend teen 35 km/h |
Lokomotiefremme | Reostaties |
Lug | |
Lokoremkrag | 413 kN 23.5% hegting van 5 tot 45 km/h |
Diensgeskiedenis | |
Gebruiker | Transnet Freight Rail |
Kragklas | 50 kV ws, 50 Hz (27.5-55 kV) Kontroles 110 V gs (77-121 V) |
Aantal in klas | 76 |
Vlootnommer(s) | 15-001 tot 15-076 |
Plek gebruik | Sishen-Saldanha Spoorlyn |
Afleweringsdatum | 2010-2013 |
Eerste tog | 2010 |
Die Suid-Afrikaanse Klas 15E van 2010 is 'n Suid-Afrikaanse elektriese lokomotief van die Transnet Freight Rail-era.
Die eerste van ses-en-sewentig Klas 15E swaarvrag elektriese lokomotiewe met 'n Co-Co wieluitleg is in 2010 deur Transnet Freight Rail in diens geplaas op die Sishen-Saldanha ysterertslyn.
Illustrasies
[wysig | wysig bron]-
Regteragter aansig van no. 15-036 te Salkor, Saldanha, 14 Julie 2011
-
No. 15-013 neem 'n treinstel na die treinopstelterrein, 14 Julie 2011
-
Vooraansig van no. 15-052 te Salkor, Saldanha, 10 Februarie 2013
Verwysings
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Suid-Afrikaanse Klas 15E.