Suid-Afrikaanse Sportkonfederasie en Olimpiese Komitee
Voorkoms
(Aangestuur vanaf Suid-Afrikaanse Sport Konfederasie en Olimpiese Komitee)
Suid-Afrikaanse Sportkonfederasie en Olimpiese Komitee | |
---|---|
Kenteken van die Suid-Afrikaanse Sportkonfederasie en Olimpiese Komitee
| |
Engelse naam | South African Sports Confederation and Olympic Committee |
Afkorting | SASCOC |
Land | Suid-Afrika |
Sportsoorte | Olimpiese sportsoorte |
Stigting | 1991 |
Lid van | Internasionale Olimpiese Komitee en Internasionale Paralimpiese Komitee |
Aangesluit in | 1991 |
Vastelandse beheerliggaam | ANOCA |
President | Barry Hendricks |
Setel | Johannesburg, Suid-Afrika |
Amptelike taal | Engels |
Amptelike webwerf | teamsa.co.za |
Die Suid-Afrikaanse Sportkonfederasie en Olimpiese Komitee (SASKOK) (Engels: South African Sports Confederation and Olympic Committee) is 'n niewinsgewende organisasie wat as die Nasionale Olimpiese Komitee (NOK) en die Nasionale Paralimpiese Komitee (NPK) vir Suid-Afrika dien. Dit is die beheerliggaam van alle sportsoorte van Suid-Afrika en koördineer die verhouding met verskeie internasionale sportfederasies.[1] Dit is ook die liggaam wat verantwoordelik is vir Suid-Afrika se verteenwoordiging by die Statebondspele.[2]
'n Nasionale Olimpiese Komitee (NOK) is 'n organisasie wat die belange van individuele lande in die Internasionale Olimpiese Komitee (IOK) behartig.
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Krieket Suid-Afrika
- Suid-Afrikaanse Rugbyunie
- Suid-Afrikaanse Sokkervereniging
- Suid-Afrika by die Olimpiese Spele
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ (en) "History". Suid-Afrikaanse Sportkonfederasie en Olimpiese Komitee. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 Mei 2011. Besoek op 29 Maart 2011.
- ↑ (en) "South Africa at the Commonwealth Games". "Commonwealth Games Federation". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 September 2017. Besoek op 22 November 2012.
Eksterne skakel
[wysig | wysig bron]- (en) Amptelike webwerf