Suiddistrik, Botswana

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Suid distrik, Botswana)
Jump to navigation Jump to search
Suiddistrik

Botswana-Southern.png

Land: Vlag van Botswana Botswana
Hoofstede: Kanye
Oppervlakte: 28 470 km²
Bevolking: 186 831 (2001)
Bevolkingsdigtheid: 6,56/km²

Die Suiddistrik is 'n distrik in die Suider-Afrikaanse land Botswana. Dit het in 2001 'n bevolking van 186 831 gehad en sy hoofstad is Kanye. Dit grens in die suide aan sy buurland Suid-Afrika.

Distrikte van Botswana Flag of Botswana.svg

ChobeGhanziKgalagadiKgatlengKwenengNoordoosNoordwesSentraalSuidSuidoos