Suihua

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Suihua
绥化
Ligging van Suihua op 'n kaart (Volksrepubliek China)
Suihua
Suihua
Ligging in die Volksrepubliek China
Koördinate: 46°38′00″N 126°59′00″O / 46.63333°N 126.98333°O / 46.63333; 126.98333Koördinate: 46°38′00″N 126°59′00″O / 46.63333°N 126.98333°O / 46.63333; 126.98333
Land Vlag van Volksrepubliek China Volksrepubliek China
Provinsie Heilongjiang
Regering
 - Kommunistiese Party van China Sekretariskomitee Zhu Qingwen (朱清文)
 - Burgemeester Wang Jinhui (王金会)
Oppervlak
 - Stad 13 595 km²  (35 211 vk m)
 - Stedelik 1 051 km² (2 723 vk m)
Bevolking (2010)
 - Stad 5 416 439
 - Digtheid 400/km² (150/vk m)
 - Stedelik 849 033
 - Stedelike bevolkingsdigtheid 810/km² (310/vk m)
Tydsone SST (UTC+08:00)
Poskode 152000
Skakelkode(s) 0455
Webwerf: suihua.gov.cn

Suihua (Chinees: 绥化) is 'n stad in die Chinese provinsie Heilongjiang met 'n bevolking van 5 416 439 in 2010.

Die stad is in die verre noordooste van China, wes van Mongolië, suid van Rusland en noord van Noord-Korea geleë. Suihua grens in die ooste aan Yichun, in die suide aan Harbin, in die weste aan Daqing, in die noordweste aan Qiqihar en in die noorde aan Heihe.