Susan Bernard

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Susan Bernard
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 11 Februarie 1948
Sterfte 21 Junie 2019 (op 71)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders Joshua John Miller
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Susan Bernard (11 Februarie 1948 – 21 Junie 2019)[1] was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was die dogter van die fotograaf Bruno Bernard.[2]

Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Faster, Pussycat! Kill! Kill! (1965), Stranger in Hollywood (1968), That Tender Touch (1969), en Teenager (1974).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1965: Faster, Pussycat! Kill! Kill!
  • 1968: Stranger in Hollywood
  • 1969: That Tender Touch
  • 1974: Teenager
  • 1999: The Mao Game

Video's[wysig | wysig bron]

  • 2005: Go, Pussycat, Go!

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. "wekinglypigs" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Oktober 2019. Besoek op 5 Februarie 2010.
  2. Beggs, Alexandra (28 September 2011). "Marilyn Monroe: The Metamorphosis". Vanity Fair (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Desember 2014.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]