Susan Richardson

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Susan Richardson
Geboorte 11 Maart 1952 (1952-03-11) (67 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1973–99
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Susan Richardson (gebore 11 Maart 1952) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent American Graffiti (1973) en in die televisiereekse The Streets of San Francisco (1972), Eight Is Enough (1977), en Fantasy Island (1977).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1973: American Graffiti

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1972: The Streets of San Francisco
  • 1977: Eight Is Enough
  • 1977: Fantasy Island
  • 1978: All-Star Family Feud Special
  • 1979: Dance Fever
  • 1979: Password Plus

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]