Suurkaree

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Suurkaree
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
(klade): Angiosperms
(klade): Eudicots
(klade): Rosids
Orde: Sapindales
Familie: Anacardiaceae
Genus: Searsia
Spesie: S. ciliata
Binomiale naam
Searsia ciliata
(Licht. ex Schult.) A.J.Mill.
Sinonieme

Rhus ciliata

Die Suurkaree (Searsia ciliata) is 'n struik of boom wat tot 4 m hoog kan word. Die blare is geurig en goeie veevoer. Dit kom voor in Griekwaland-Wes, Vrystaat, Namibië, Lesotho en Botswana. In Engels staan die boom beken as die Sour Karee.[1]

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]