Sven-Ole Thorsen
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Sven-Ole Thorsen | |
Geboorte | 24 September 1944 |
---|---|
Nasionaliteit | Deens |
Kinders | Michael en Martin |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sven-Ole Thorsen (gebore 24 September 1944) is 'n Deense akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Running Man (1987), Hard Target (1993), Gladiator (2000), en The Sum of All Fears (2002).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1987: The Running Man
- 1990: Abraxas, Guardian of the Universe
- 1993: Hard Target
- 1995: The Viking Sagas
- 2000: Gladiator
- 2002: The Sum of All Fears
- Jackie-O
- Ninja: The Resurrection
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1987: Captain Power and the Soldiers of the Future
- 1999: Coast to Coast USA: Biker-Jens
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1991: Captain Power: The Beginning
- 1997: The Guardian
Video's
[wysig | wysig bron]- 1987: Captain Power and the Soldiers of the Future: Bio-Dread Strike Mission
- 1987: Captain Power and the Soldiers of the Future: Raid on Volcania
- 1995: No Exit
- 2002: Hollywood Next 8 Exits