Gaan na inhoud

Swakopmundkanniedood

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Swakopmundkanniedood
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
C. oblanceolata
Binomiale naam
Commiphora oblanceolata
Schinz

Die Swakopmundkanniedood (Commiphora oblanceolata) is 'n boom in die Commiphora genus en familie Burseraceae. Die spesie is endemies aan Namibië waar dit in die noordweste voorkom.

Die boom staan in Engels bekend as die Hyaena corkwood en sy FSA-nommer is 284.1.[1]

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]

Bronne

[wysig | wysig bron]