Swart koningvis

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Swart koningvis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Acanthopterygii
Orde: Perciformes
Suborde: Percoidei
Superfamilie: Percoidea
Familie: Carangidae
Genus: Caranx
Spesie: C. lugubris
Binomiale naam
Caranx lugubris
Poey, 1860
Geskatte verspreiding
Geskatte verspreiding
Sinonieme
  • Caranx ascensionis Cuvier, 1833
  • Caranx frontalis Poey, 1860
  • Caranx ishikawai Wakiya, 1924
  • Caranx tenebrosus Jordan, Evermann & Wakiya, 1927

Die Swart koningvis (Caranx lugubris) is 'n vis wat voorkom aan die ooskus van Afrika van Mosambiek tot by Oos-Londen. In Engels staan die vis bekend as die Black kingfish.

Voorkom[wysig]

'n Swart koningvis

Die vis se kop en vinne is grys tot swart en daar is 'n donker kol aan die boonste kant van die kieuedeksel (operkulum).

Habitat[wysig]

Swart koningvis swem oor 'n koraalrif

Die vis leef in helder water van 25–100 m diep aflandig.

Sien ook[wysig]

Eksterne skakel[wysig]

Bron[wysig]