Swartband-kardinaal

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Swartband-kardinaal
Doederlein's cardinalfish Apogon doederleini.jpg
'n Naverwante soort. A. cookii is donkerder gestreep.
Not evaluated (IUCN 3.1)
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superclass:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Suborde:
Superfamilie:
Familie:
Genus:
Spesie:
A. cookii
Binomiale naam
Apogon cookii
(Macleay, 1881)[1]

Die Swartband-kardinaal (Apogon cookii) is 'n vis wat voorkom in die Indiese - Pasifiese area, die Rooisee en die ooskus van Afrika van Oman tot by die Aliwal-bank. In Engels staan die vis bekend as die Blackbanded cardinal.

Voorkoms[wysig | wysig bron]

Die volwasse vis is 10 cm lank, witterig van kleur met ses donker horisontale strepe oor die kop en lyf. Op die basis van die stertvin is 'n swart kol.

Habitat[wysig | wysig bron]

Die vis kom voor in koraalriwwe in grotte en beskermde mere.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

Eksterne skakel[wysig | wysig bron]