Swartberg-dwergverkleurmannetjie
Swartberg-dwergverkleurmannetjie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Suborde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | B. atromontanum
|
Binomiale naam | |
Bradypodion atromontanum Branch, Tolley, & Tilbury, 2006[2]
|
The Swartberg-dwergverkleurmannetjie (Bradypodion atromontanum) is 'n spesie verkleurmannetjie endemies aan Suid-Afrika.[3]
Taksonomie
[wysig | wysig bron]Vir baie jare was 'n dwergverkleurmannetjie van onbepaalde taksonomiese status uit die Swartberg-omgewing bekend. 'n Daaropvolgende filogenetiese studie het gelei tot die beskrywing daarvan as 'n nuwe spesie. Morfologies kan dit verwar word met B. gutturale maar die twee spesies is allopatries.[2]
Beskrywing
[wysig | wysig bron]Dit is 'n klein verkleurmannetjie wat nie groter as 12 cm word nie. Sy kleur is gewoonlik 'n ligte geelbruin met groenerige skakerings.[4]
Verspreiding
[wysig | wysig bron]Dit is endemies aan die Swartberge in die Wes-Kaap.[3] Dit kom in die Swartberg-natuurreservaat voor en word ook by Groot Swartberg aangetref.[4]
Habitat
[wysig | wysig bron]Die Swartberg-dwergverkleurmannetjie is boomliewend en woon in bergfynboshabitat.[2]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Tolley, K. (2018). "Bradypodion atromontanum". IUCN Red List of Threatened Species. 2018. Besoek op 14 Februarie 2021.
{{cite journal}}
: AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link) - ↑ 2,0 2,1 2,2 Branch, William R.; Tolley, Krystal A.; Tilbury, Colin R. (2006). "A new dwarf chameleon (Sauria: Bradypodion Fitzinger, 1843) from the Cape Fold Mountains, South Africa". African Journal of Herpetology. 55 (2): 123–141. doi:10.1080/21564574.2006.9635545. S2CID 85304810.
- ↑ 3,0 3,1 Bradypodion atromontanum op Reptarium.cz (reptieldatabasis). Besoek op 22 September 2020.
- ↑ 4,0 4,1 "Swartberg Dwarf Chameleon - Bradypodion atromontanum". Tyrone Ping (in Engels). Besoek op 18 November 2020.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |