Swartoorkanarie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Swartoorkanarie
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Fringillidae
Genus: Serinus
Spesie: S. mennelli
Binomiale naam
Serinus mennelli
Chubb, 1908
Sinonieme

Crithagra mennelli

Die Swartoorkanarie (Crithagra mennelli) is 'n skaars tot gelokaliseerde algemene standvoël in miombo- en mopanieboomveld. Hulle sluit dikwels by voëlgroepe aan. Die voël is 14 cm groot en weeg 13 - 18 gram. In Engels staan die voël as die Black-eared Seedeater bekend.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

Eksterne skakel[wysig]