Swartrivier

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Swartrivier
Oorsprong Naby Caledon, Wes-Kaapprovinsie
Monding Botrivier
Stroomgebied Suid-Afrika

Die Swartrivier ontstaan naby Caledon in die Wes-Kaapprovinsie, Suid-Afrika, en vloei suidwes totdat dit die Botrivier ontmoet, noord van Hermanus.