Swartspikkel-rubberlip

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Swartspikkel-rubberlip
Afrikaanse diklip.jpg
Not evaluated (IUCN 3.1)
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
(Lacepède, 1801)
Spesie:
P. gaterinus
Binomiale naam
Plectorhinchus gaterinus
(Forsskål, 1775)
Sinonieme
  • Sciaena gaterina
  • Gaterin gaterinus
  • Sciaena abumgaterin

Die Swartspikkel-rubberlip (Plectorhinchus gaterinus) is 'n vis wat voorkom in die westelike Indiese Oseaan, die Rooisee en die Persiese Golf, die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die suide van Mosambiek. In Engels staan die vis bekend as die Blackspotted rubberlip.

Identifikasie[wysig | wysig bron]

Die vis word tot 45 cm lank en het 'n wit lyf met swart kolletjies op die sye en bokant. Die vinne is geel met swart kolletjies op die anale-, dorsale- en stertvinne. Die onvolwasse vissies het swart strepe op die kop en die lyf tot hulle 12 cm lank is, daarna verander dit in kolletjies.

Hulle leef in vlak koraalriwwe in water wat 3 tot 35m diep is. Hulle word gereeld in groepe gesien naby die koraal hellings. Die visse vreet bodem ongewerweldes.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Eksterne skakel[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3

Verwysings[wysig | wysig bron]