Swartwortelboom

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Swartwortelboom
Bruguiera gymnorrhiza.jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(klade):
(klade):
(klade):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
B. gymnorrhiza
Binomiale naam
Bruguiera gymnorrhiza

Die Swartwortelboom (Bruguiera gymnorrhiza) is 'n wortelboom wat aan die seekant van wortelboommoerasse groei en met die Rooiwortelboom en Witseebasboom vermeng.

Die SANBI-rooilys gee dit as veilig (LC). Die boom kom in die ekostreek wortelboommoerasse van Suid-Afrika en Mosambiek voor, maar dit is nie endemies in Suid-Afrika nie.[1] Dit het 'n Paleotropiese verspreiding en kom vanaf Suid-Afrika en Kenia tot aan Japan, Fiji en Vanuatu voor.[2]

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]