Sydoring

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Sydoring
Vachellia rehmanniana - Jan Celliers Park.jpg
'n Sydoringboom (Vachellia rehmanniana) by Jan Cellierspark, Pretoria
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(klade):
(klade):
(klade):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
V. rehmanniana
Binomiale naam
Vachellia rehmanniana
Kyal. & Boatwr.
Sinonieme

Rhus ciliata

Die Sydoring (Vachellia rehmanniana), voorheen Acacia rehmanniana, is 'n boom wat tot 8 m hoog kan word.[1] Dit dra wit balvormige blomme in die somer, en kom voor in Limpopo, Mpumalanga, KwaZulu-Natal, en ook in Botswana, Zambië en Zimbabwe.[2] In Engels staan die boom bekend as die Silky Thorn.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. "www.plantbook.co.za Acacia rehmanniana". Besoek op 20 Julie 2019.
  2. "Flora of Zimbabwe: Acacia rehmanniana Schinz". Besoek op 20 Julie 2019.