Swartkroonsanger

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Sylvia atricapilla)
Jump to navigation Jump to search

Swartkroonsanger
Sylvia atricapilla male 2.jpg
'n Volwasse mannetjie
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
S. atricapilla
Binomiale naam
Sylvia atricapilla
(Linnaeus, 1758, Sweden)
Sylviaatricapillamap2.png
██  Broeigebied in die somer██  Heeljaar woonagtig██  Besoekers in die winter(verspreiding is benaderd)

Die Swartkroonsanger (Sylvia atricapilla) is 'n seldsame voël en Palearkties-broeiende swerwer en nog min opgeteken in Suider-Afrika. Hulle leef in digte struikgewasse. Die voël is 13 cm groot en weeg 14 - 20 gram. In Engels staan die voël bekend as die Eurasian Blackcap

Fotogalery[wysig | wysig bron]

Sien ook[wysig | wysig bron]

Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Sylvia atricapilla

Bron[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. BirdLife International (2012). "Sylvia atricapilla". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.