Syringodea pulchella

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Syringodea pulchella
Syringodea pulchella BI.jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Genus:
Spesie:
S. pulchella
Binomiale naam
Syringodea pulchella
Hook.f.

Syringodea pulchella is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Syringodea behoort. Die spesie is inheems aan die Oos-Kaap en kom in die Sneeuberge voor. Dit het 'n voorkomsgebied van kleiner as 50 km², daar is slegs een populasie. Die plant het habitat afgestaan aan padkonstruksie, dit en oorbeweiding is potensiële bedreigings.

Bronne[wysig | wysig bron]