Mosambiekse kardinaal

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Taeniamia mozambiquensis)
Jump to navigation Jump to search

Mosambiekse kardinaal
Not evaluated (IUCN 3.1)
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superclass:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Suborde:
Superfamilie:
Familie:
Genus:
Spesie:
T. mozambiquensis
Binomiale naam
Taeniamia mozambiquensis
(Smith, 1961)
Sinonieme
  • Archamia mozambiquensis
  • Archamia macroptera

Die Mosambiekse kardinaal (Taeniamia mozambiquensis) is 'n vis wat voorkom in die westelike Indiese Oseaan vanaf Zanzibar tot by sentraal KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Mozambique cardinalfish.

Identifikasie[wysig | wysig bron]

Die vis word tot 8 cm lank en is silwergrys met 'n pienk skynsel. Daar is twee horisontale, dowwe oranje strepe op die sye en 'n swart kol op die stertvinbasis.

Hulle leef in vlak koraal- en rotsriwwe in water wat 1 tot 15m diep is. Hulle bly in klein groepies naby grotte, skeure en onder lyste naby beskutting. Hulle vreet snags soöplankton.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Eksterne skakel[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3

Verwysings[wysig | wysig bron]