Takayo Fischer

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Takayo Fischer
Geboortenaam Takayo Tsubouchi
Geboorte 25 November 1932 (1932-11-25) (86 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Takayo Fischer (gebore 25 November 1932) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente War of the Worlds (2005), The Pursuit of Happyness (2006), Pirates of the Caribbean: At World's End (2007), en Moneyball (2011).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 2005: War of the Worlds
  • 2006: The Pursuit of Happyness
  • 2007: Pirates of the Caribbean: At World's End
  • 2011: Moneyball
  • 2018: Bye, Alicia
  • Stray

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1978: Battle of the Planets
  • 1983: Saturday Supercade
  • 1983: Mister T
  • 1986: The Flintstone Kids

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]