Tandhals

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Deursnee van 'n tand.

In die tandheelkunde verwys "tandhals" na die oorgang op die tand tussen die kroon en die wortel wat reeds onder die tandvleis-oppervlakte lê.