Tanit Phoenix
Voorkoms
Tanit Phoenix | |
Tanit Phoenix poseer vir 'n foto.
| |
Geboorte | 24 September 1980 Durban, Suid-Afrika |
---|---|
Nasionaliteit | Suid-Afrikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 2003–hede |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Tanit Phoenix (gebore 24 September 1980)[1][2] is 'n Suid-Afrikaanse modemodel,[3] aktrise en grimeerkunstenaar.[4] Sy is bekend vir haar swemdrag en onderklere-fotosessies nadat sy in 2003 in 'n Sports Illustrated Swimsuit-uitgawe verskyn het en in dieselfde jaar in die tydskrifte GQ en FHM.[5]
Modelloopbaan
[wysig | wysig bron]Phoenix se loopbaan het in Durban begin op die jeugdige ouderdom van 14, nadat sy deur 'n modelleeragent ontdek is in haar tuisdorp, Westville.[6] Sy het in internasionale TV-advertensies verskyn vir Adidas, Coca-Cola, Volvic water, Aqua-mineral,[7] Visine, Schweppes, American Swiss Jewellery, Citroën C3, Nivea, Alberto VO5, Aria, Transition Lenses,[8] Volvic, Distractions lingerie [9][10] asook Veet televisie-advertensies.
Filmografie
[wysig | wysig bron]- Crazy Monkey Presents Straight Outta Benoni (2005)
- Lord of War (2005)
- Maya (2008)
- Schuks Tshabalala's Survival Guide to South Africa (2010)
- Lost Boys: The Thirst (2010)
- Spud (2010)
- Death Race 2 (2010)
- Mad Buddies (2012)
- Death Race 3: Inferno (2013)
- Gallowwalkers (2013)
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "Tanit Choice" Geargiveer 2 Mei 2010 op Wayback Machine Tanit Phoenix webtuiste, besoek op 7 Mei 2011
- ↑ Bio Geargiveer 20 Maart 2011 op Wayback Machine at IGN
- ↑ Profile at Ubuhle.com
- ↑ Puchko, Kristy (5 April 2016). "Sharlto Copley Reveals Shocking Secrets of 'Hardcore Henry's' Insane Stunts". Comic Book Resources. Besoek op 15 Junie 2019.
- ↑ "Tanit Phoenix - Filmography". Movies & TV Dept. The New York Times. Baseline & All Movie Guide. 2014. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Maart 2014. Besoek op 15 Junie 2019.
- ↑ Verwysingfout: Invalid
<ref>
tag; no text was provided for refs namedNight Life
- ↑ "Aquia Minerale". YouTube. Besoek op 15 Junie 2019.
- ↑ "Transitions Optical TV Ad - Nature Cinematographer". Pinterest. Besoek op 15 Junie 2019.
- ↑ "Distractions Lingerie TV Ad with Woolworths". Facebook. Besoek op 15 Junie 2019.
- ↑ "Tanit Phoenix - Commercials". Tanit Phoenix website. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 Maart 2009. Besoek op 15 Junie 2019.