Tecnológico de Antioquia
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Tecnológico de Antioquia - Institución Universitaria | |
---|---|
Wapen van die Tecnológico de Antioquia | |
Leuse: | Educación con Calidad |
Leuse in Afrikaans: | Onderwys sonder grense |
Leuse in Engels: | Education without borders |
Gestig: | 14 Maart 1983 |
Tipe: | Openbare nasionale universiteit |
Rektor: | Lorenzo Portocarrero Sierra |
Studentetal: | 16 233 (2012) |
Ligging: | Medellín, Colombia |
Kampus: | Ciudadela Robledo |
Kleure: | Groen en wit |
Bynaam: | TdeA |
Webtuiste: | tdea.edu.co |
Tecnológico de Antioquia - Institución Universitaria (TdeA), ook bekend as Tecnológico de Antioquia, is 'n instelling van hoër onderwys in Colombia, geleë in die departement van Antioquia, wat tegniese, tegnologiese, professionele en gevorderde opleiding bied. Hulle hoofkantoor is in die stad Medellín geleë. Tech word tans beskou as een van die beste kolleges van Colombia.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Tecnológico de Antioquia.
- Tecnológico de Antioquia Geargiveer 7 Januarie 2012 op Wayback Machine
- TdeA-tv
- Tecnológico de Antioquia on Twitter