Ted McGinley
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Ted McGinley | |
Geboortenaam | Theodore Martin McGinley |
---|---|
Geboorte | 30 Mei 1958 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1980–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Ted McGinley (gebore 30 Mei 1958) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Revenge of the Nerds (1984) en Pearl Harbor (2001), en in die televisiereekse Married with Children (1986) en Transformers: Robots in Disguise (2014).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1984: Revenge of the Nerds
- 1991: Blue Tornado
- 1992: Space Case
- 1999: Follow Your Heart
- 2000: Daybreak
- 2001: Pearl Harbor
- 2011: Christmas with a Capital C
- 2013: Bad Behavior
- 2014: Redeemed
- 2015: Do You Believe?
- 2016: Expendable Assets
- 2017: Area of Conflict
- 2018: A-X-L
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1977: The Love Boat
- 1986: Married with Children
- 2003: Charlie Lawrence
- 2003: Hope & Faith
- 2014: Transformers: Robots in Disguise
- 2018: The Baxters
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1983: Herndon
- 1992: Revenge of the Nerds III: The Next Generation
- 1993: Linda
- 1994: Wild Justice
- 1998: Bundymania
- 2003: Frozen Impact
- 2007: The Note
- 2009: Taking a Chance on Love
- 2012: Notes from the Heart Healer
- 2015: The Bridge
- 2016: The Bridge Part 2
- 2017: Happily Never After
- 2017: The Landlord
Video's
[wysig | wysig bron]- 2009: Family Dynamic: Creating Hope & Faith
- 2009: The Note 2: Taking a Chance on Love - How It All Began
- 2009: The Note 2: Taking a Chance on Love - Heart Healers: Genie and Ted on Peyton and King
- 2010: Eavesdrop: A Conversation with Writer/Director Matthew Miele
- 2012: Perfect Partners: Genie Francis & Ted McGinley in 'The Note 3 - Notes from the Heart Healer'