Teru Shimada

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Teru Shimada
Geboortenaam Akira Shimada
Geboorte (1905-11-17)17 November 1905
Nasionaliteit Amerikaans
Sterfte 19 Junie 1988 (op 82)
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1932–1975
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Teru Shimada (17 November 1905 – 19 Junie 1988) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Tokyo Joe (1949), Battle of the Coral Sea (1959), en You Only Live Twice (1967), en in die televisiereeks The Six Million Dollar Man (1974).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1949: Tokyo Joe
  • 1954: The Snow Creature
  • 1959: Battle of the Coral Sea
  • 1967: You Only Live Twice

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1960: The Islanders
  • 1974: The Six Million Dollar Man

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]