Testikel

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Testes)
Spring na: navigasie, soek
Transversale snit deur die linkerkant van die skrotum en die linker testikel. (Engelse byskrifte)

Soos die ovaria waaraan hulle homoloog is, is die testikels (testes) deel van beide die voorplanting stelsel (aangesien dit geslagselle produseer) en die endokriene stelsel (aangesien dit n klier is wat hormone afskei).

Die onderskeie funksies van die testes is:

  • Die produksie van spermatosoa (spermselle}
  • Die produksie van die manlike geslagshormone, waarvan testosteroon die bekendste is

Beide hierdie funksies is onder die beheer van die gonadotropiese hormone, wat deur die voorste deel van die pituitêre klier afgeskei word:

  • LH (luteïniserende hormoon)
  • FSH (follikel-stimulerende hormoon)

Sien ook[wysig]

Bronne[wysig]