Thal, Stiermarke

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Thal
Blick auf Thal.jpg

Kaart Wapen
Thal im Bezirk GU.png
AUT Judenburg COA.svg
Vlag
Flag of None.svg
 Land Vlag van Oostenryk Oostenryk
 Deelstaat Flag of Styria.svg Stiermarke
 Koördinate 47°4′42″N 15°21′15″O / 47.07833°N 15.35417°O / 47.07833; 15.35417
 Stigting 10de eeu
 Oppervlakte:  
 - Totaal 18,51 vk km
 Hoogte bo seevlak 461 m
 Bevolking:  
 - Totaal (1 Januarie 2017) 2 254
 - Bevolkingsdigtheid 122/vk km
 Tydsone UTC +1 (MET)
 - Somertyd UTC +2
 Burgemeester Matthias Brunner (ÖVP)
 Amptelike Webwerf Marktgemeinde Thal
Arnold Schwarzenegger-museum

Thal is 'n markdorp in die administratiewe distrik Graz-Umgebung van die Oostenrykse deelstaat Stiermarke (Steiermark). Die nedersetting het bekendheid verwerf as die geboortedorp van Arnold Schwarzenegger en deur die plaaslike Rooms-Katolieke parogiekerk waarvoor die Oostenrykse grafikus, skilder en argitek Ernst Fuchs in die 1990's 'n uitbreiding ontwerp en versier het. Arnold Schwarzenegger het hier die doop ontvang.[1]

Schwarzenegger het tot ouderdom 19 in Thal gewoon en is intussen tot ereburger verklaar. In Julie 2011 het hy die Arnold Schwarzenegger-museum ingewy in die woonhuis waar hy gebore en grootgemaak is.

Verwysings[wysig | wysig bron]