Antarktiese stormvoël

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Thalassoica antarctica)
Jump to navigation Jump to search

Antarktiese stormvoël
Thalassoica.jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Thalassoica

Spesie:
T. antarctica
Binomiale naam
Thalassoica antarctica

Die Antarktiese stormvoël (Thalassoica antarctica) is 'n stormvoël wat baie seldsaam is aan die kus van Suid-Afrika. Die voël is 40 – 45 cm groot en weeg 550 - 780 g met 'n vlerkspan van 98 - 105 sentimeter. Die voël se rugkant is bruin met 'n subterminale band oor die vlerke en het 'n smal bruin stertpunt. In Engels staan die voël bekend as Antarctic petrel.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. BirdLife International (2009)
  2. BirdLife International (2009(a))