Thamsanqa Mabhena

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Thamsanqa Mabhena

Lid van die parlement

Persoonlike besonderhede
Gebore 1 Junie 1990 (1990-06-01) (31 jaar oud)
Politieke party Demokratiese Alliansie

Thamsanqa Mabhena (gebore 1 Junie 1990) is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die Demokratiese Alliansie.