The Bad Guys (rolprent)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Gnome globe current event.svg Die artikel of hierdie afdeling beskryf iets wat in die toekoms gaan plaasvind.
Die inligting mag spekulatief wees en is onderhewig aan nuwe verwikkelings.
The Bad Guys
Regisseur Pierre Perifel
Produksieleier
  • Damon Ross
  • Rebecca Huntley
Draaiboek
  • Etan Cohen
  • Hilary Winston
Met
Musiek deur Daniel Pemberton[1]
Ateljee DreamWorks Animation
Verspreider Universal Pictures
Uitgereik 31 Maart 2022 (Australië)
22 April 2022 (VSA)
Land VSA
Taal Engels
Amptelike webtuiste
IMDb-profiel

The Bad Guys is 'n rekenaargeanimeerde familie-/buddy-rolprent van 2022 wat deur Pierre Perifel geregisseer is. Die stemme van Sam Rockwell, Marc Maron, Craig Robinson, Anthony Ramos kom onder andere daarin voor. Die rolprent is deur Damon Ross en Rebecca Huntley vervaardig en deur die verspreidingsfirma Universal Pictures versprei. Die draaiboek is deur Etan Cohen en Hilary Winston geskryf met musiek van Daniel Pemberton.

Rolverdeling[wysig | wysig bron]

Vrystelling[wysig | wysig bron]

Die film word vrygestel in teaters in Australië op 31 Maart 2022 en het ook in Verenigde State in 22 April 2022.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. @DANIELPEMBERTON (Junie 22, 2021). "The news is now out there so this is probably a good time as any to say I've been working away for quite a while on a super fun big new animation feature from ⁦@Dreamworks and ⁦@UniversalPics:- "THE BAD GUYS" -" (Tweet) – via Twitter.
  2. Rubin, Rebecca (Julie 28, 2021). "Sam Rockwell, Awkwafina and Anthony Ramos to Star in DreamWorks Animation's 'The Bad Guys' (EXCLUSIVE)". Variety. Besoek op Julie 28, 2021.
  3. @pierreperifel (28 Julie 2021). "The Bad Guys cast has finally been officially announced!". Besoek op 28 Julie 2021 – via Instagram.
  4. "The Bad Guys: Exclusive Cast Table Read Featurette". IGN. Desember 16, 2021. Besoek op Desember 16, 2021.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]