The Daily Caller

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

The Daily Caller is 'n konserwatiewe Amerikaanse nuus en opinie webwerf wat gebaseer is in Washington, D.C..

Dit was in 2010 gestig deur die politiese deskundige Tucker Carlson, en Neil Patel.

Vanaf 2019 het dit 'n betaalopsie beskikbaar genaamd Patriots wat gestig is met die bedoeling om "terug te veg teen die bevooroordeelde Amerikaanse Media", en wat advertensie-vrye besigtiging bied.[1]

Die webwerf se amptelike webtuiste is dailycaller.com.

Notas[wysig | wysig bron]

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.

Verwysings[wysig | wysig bron]