Thereianthus bracteolatus

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Thereianthus bracteolatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Tribus:
Genus:
Spesie:
T. bracteolatus
Binomiale naam
Thereianthus bracteolatus
(Lam.) G.J.Lewis
Sinonieme
  • Beilia spicata var. triticea (Thunb.) Kuntze
  • Beilia triticea (Thunb.) Eckl.
  • Gladiolus bracteolatus Lam.
  • Gladiolus punctatus (Andrews) Roem. & Schult.
  • Gladiolus subulatus Vahl
  • Gladiolus triticeus Thunb.
  • Ixia punctata Andrews
  • Micranthus triticeus (Thunb.) Heynh.
  • Watsonia punctata (Andrews) Ker Gawl.
  • Watsonia subulata Klatt
  • Watsonia triticea (Thunb.) Spreng.

Thereianthus bracteolatus is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Thereianthus behoort en deel is van die fynbos. Die spesie is inheems aan die Wes-Kaap. Dit kom in die Kaapse Skiereiland, ooswaarts oor die Hottentots-Hollandberge, Kogelberg tot by die kusberge by Bredasdorp voor. Die plant het van sy habitat verloor in die Kaapse Skiereiland maar die res is veilig in die Tafelberg Nasionale Park. Sommige subpopulasies tussen Kleinmond en Bredasdorp word bedreig deur indringerplante.

Bronne[wysig | wysig bron]