Theronsbergpas
Voorkoms
Theronsbergpas | |
Ligging | Tussen Ceres en Calvinia/Sutherland |
---|---|
Maksimumhelling | 1:14 |
Hoogte | 1 090 m |
Pad | R46 |
Theronsbergpas is 'n bergpas wat in die Warm Bokkeveld op die R46-provinsiale pad wat noordoos uit Ceres loop na Calvinia en Sutherland lê. Die pas bereik 'n hoogte van 1 090m bo seespieël en 'n maksimum helling van 1:14.