They Stood Up for Love

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
"They Stood Up for Love"
Enkelspeler
TaalEngels
Vrygestel11 Julie 2000
Formaat
Genre
  • Alternative rock
  • Post-grunge
Tydsduur(Radio Mix)
Lirici
  • Ed Kowalczyk
  • Patrick Dahlheimer
  • Chad Taylor

They Stood Up for Love is 'n liedjie deur die alternatiewe rockgroep Live, wat as die derde en finale enkelsnit uit hul 1999-album, The Distance to Here, vrygestel is. Dit het nommer een op die Belgiese enkelsnit-treffersparade bereik.[1]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. LIVE - They stood up for Love. URL besoek op 8 Julie 2017.