Tikkop

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Tikkop is 'n veelvlakkige roman geskryf deur die Nederlandse skrywer Adriaan van Dis.

Dit gee 'n onthutsende beeld van Suid-Afrika deur die oë van 'n buitelander weer, maar die leser word ook gedwing tot besinning oor verraad, vryheid en die verknogtheid aan 'n land en taal(Afrikaans).[1]

Die boek is oorspronklik uitgegee deur Augustus Uitgewers.(Nederlands: Augustus Uitgeverij)[2][3]



Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Inligting verkry van binneblad van die stofomslag van die boek "Tikkop"
  2. Geleë te Prinsengracht 911-915, NL - 1017 KD Amsterdam, Nederland, Webwerf: http://www.augustus.nl
  3. http://www.letterenfonds.nl/nl/uitgever/8/augustus.Ogespoor en besoek op 08-04-2019