Tin(IV)chloried
Algemeen | |
---|---|
Naam | Tin(IV)chloried |
Chemiese formule | SnCl4 |
Molêre massa | 260,5 [g/mol][1] |
CAS-nommer | 7646-78-8[1] |
Voorkoms | kleurlose vloeistof[1] |
Reuk | stekend[1] |
Fasegedrag | |
Smeltpunt | -33 °C[1] |
Kookpunt | 114,15 °C[1] |
Digtheid | 2,34 [g/cm3][1] |
Oplosbaarheid | oplosbaar in koue water[1] |
Dampdruk | 18 Torr @ 20 °C[1] |
Brekingsindeks | 1,512[1] |
ΔfusHɵ | 9,20 [kJ/mol][1] |
Suur-basis eienskappe | |
pKa | |
Veiligheid | |
Flitspunt | |
LD50 | 46 [mg/kg] (muis; ip)[1] |
Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande. | |
Portaal Chemie |
Tin(IV)chloried of tintetrachloriedis 'n verbinding van tin in sy hoogste +4 oksidasietoestand en chloor met die chemiese formule SnCl4.
Chemiese eienskappe
[wysig | wysig bron]Dit vorm 'n pentahidraat SnCl4·5H2O wat 'n digthied van 2,04 [g/cm3] het en ontbind teen 56 °C. Dit is oplosbaar in asetoon, etanol, benseen, koolstoftetrachloried, tolueen en metanol In warme water hidroliseer dit en vorm soutsuur. [1]
SnCl4 word geklassifiseer as 'n sterk Lewis-suur volgens die HSAB-teorie, wat harde en sagte sure en basisse onderskei en dit reageer dus verkieslik met harde suurstof en stikstofbasisse.[2]
Gebruike
[wysig | wysig bron]SnCl4 word wyd in organiese sintese as 'n Lewissuur gebruik vir die bevordering van 'n verskeidenheid van reaksies. [2]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ 1,00 1,01 1,02 1,03 1,04 1,05 1,06 1,07 1,08 1,09 1,10 1,11 1,12 "Tin tetrachloride". PubChem NIH.
- ↑ 2,0 2,1 Castellino, S., Volk, D.E. and Chany, C.J., II (2005). Tin(IV) Chloride. In Encyclopedia of Reagents for Organic Synthesis. doi:10.1002/047084289X.rt113.pub2.
{{cite book}}
: AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link)