Tinarie Van Wyk-Loots

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Tinarie Van Wyk-Loots
Geboortenaam Tinarie Van Wyk
Geboorte 17 Desember 1980 (1980-12-17) (39 jaar oud)
Nasionaliteit Suid-Afrikaans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Tinarie Van Wyk-Loots (gebore 17 Desember 1980) is 'n Suid-Afrikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Company You Keep (2003), Jimmy in Pienk (2013), Zulu (2013), en Performances.

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 2003: The Company You Keep
  • 2006: Mojave Phone Booth
  • 2009: Hond se Dinges
  • 2013: Jimmy in Pienk
  • 2013: Zulu
  • Performances

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 2008: Transito
  • 2010: Vallei van Sluiers
  • 2011: Vallei van Sluiers II
  • 2015: Jungle Beat Explorers
  • 2016: Munki and Trunk
  • 2018: Fynskrif (Fine Print)

Video's[wysig | wysig bron]

  • 2005: War of the Worlds

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]