Tisa Farrow

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Tisa Farrow
Geboortenaam Theresa Magdalena Farrow
Geboorte 22 Julie 1951 (1951-07-22) (68 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Tisa Farrow (gebore 22 Julie 1951) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente And Hope to Die (1972), Fingers (1978), Manhattan (1979), en Zombie (1979).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1970: Homer
  • 1972: And Hope to Die
  • 1973: Some Call It Loving
  • 1974: Only God Knows
  • 1976: Strange Shadows in an Empty Room
  • 1978: Fingers
  • 1979: Manhattan
  • 1979: Zombie
  • 1979: Search and Destroy
  • 1980: Antropophagus
  • 1980: The Last Hunter
  • 2018: Beyond the Beyond

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]