Tisha B'Av

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
'n Groep van Gelowige Jode: lesing van die Kinot by die Wes-muur. Een van die gewoontes is om op hierdie dag op die vloer eerder as op stoele te sit.

Tisha B'Av of Tisja be'Aaw (Hebreeus: תשעה באב, "die Negende van Av") is 'n vasdag in die Jodedom, vernoem na die negende dag (Tisha) van die maand Av op die Joodse kalender. Die vas (bid en sonder kos bly) herdenk die vernietiging van beide die Eerste Tempel en Tweede Tempel in Jerusalem, wat oor die 656 jaar uitmekaar plaasgevind het, maar beide op dieselfde datum op die Joodse kalender val. Daarom word die dag "die hartseerste dag in die Joodse geskiedenis" genoem.

Eksterne skakels[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Tisha B'Av (kategorie)