Tommy Dell

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Tommy Dell
GeboortenaamThomas Albert Berry
Geboorte1942
Oos-Londen, Suid-Afrika
Beroep(e)Sanger
Genre(s)Country
Portal.svg Musiekportaal

Tommy Dell (gebore Thomas Albert Berry, 1942 in Oos-Londen) is 'n Suid-Afrikaanse country-sanger. Hy is veral bekend vir sy treffer Teddy Bear. Van sy ander treffers sluit in Little Rosa en Don't worry about me.[1]

Diskografie[wysig | wysig bron]

  • Friends, 1980
  • Lag Jou Sopnat Met, 1996
  • The Heart And Soul Of Tommy Dell, 1999
  • Lag Jou Sopnat "10 jaar later", 2005
  • My God Loves Me
  • From The Heart
  • Deck Of Cards
  • The First Ten Years Of Tommy Dell LP
  • Caroline And Tommy LP
  • Me And My Songs LP
  • Country Gentleman
  • Teddy Bear

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. SA Charts 1969 - 1989, besoek op 3 April 2010.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]