Tongaland-broodboom

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Tongaland-broodboom
Nasionale nommer: 3.4
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
Divisie: Cycadophyta
Klas: Cycadopsida
Orde: Cycadales
Familie: Zamiaceae
Genus: Encephalartos
Spesie: E. ferox
Binomiale naam
Encephalartos ferox
G.Bertol.

Die Tongaland-broodboom (Encephalartos ferox) is 'n spesie van die genus Encephalartos. Die boom kom vanaf die noorde van KwaZulu-Natal van Sodwanabaai, verby Kosibaai al langs die kuslyn van Mosambiek tot by Vilanculos voor. Die boom is donkergroen van kleur en die blare is ook geboë met die vroulike keëls wat helder rooi is. Die boom is eenslagtig: manlike en vroulike plante is afsonderlike eksemplare.

Die plant se nasionale nommer is 3.4.[1] In Engels staan die broodboom as die Maputaland cycad en die Tongaland cycad bekend.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

Bronne[wysig | wysig bron]