Tony Young (akteur)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Tony Young
Geboortenaam Carleton L. Young
Geboorte (1937-06-28)28 Junie 1937
Nasionaliteit Amerikaans
Sterfte 26 Februarie 2002 (op 64)
Kinders 1
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Tony Young (28 Junie 1937 – 26 Februarie 2002) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent Charro! (1969) en in die televisiereekse Star Trek (1966), It Takes a Thief (1968), en Quantum Leap (1989).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1964: He Rides Tall
  • 1964: Taggart
  • 1969: Charro!
  • 1971: Chrome and Hot Leather
  • 1973: Superchick
  • 1974: Policewomen

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1961: Gunslinger
  • 1966: Star Trek
  • 1968: It Takes a Thief
  • 1979: Spider-Woman
  • 1989: Quantum Leap

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]