Toyota AD enjin

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Toyota carlogo.svg
Lexus Diesel Engine.jpg

Die Toyota AD-reeks is 'n enjinfamilie van 16-klep DBNA inlynviersilinder turbodieselenjins met elektroniese gemenedrukbuisbrandstofinspuiting. Die AD-enjin is beskikbaar in 2.0 en 2.2 liter-weergawes. Hierdie enjins word hoofsaaklik vir die Europese mark vervaardig, maar kleiner hoeveelhede word ook uitgevoer na ander lande soos Indië en Nieu-Seeland.


Toyota carlogo.svg

Huidige modelle: Auris · Avanza · Avensis · Camry · Corolla · Corolla Verso · Etios· FJ Cruiser · Fortuner · HiAce · Hilux ·
Isis · ist · Land Cruiser · Land Cruiser Prado · Prius · Porte · Quantum · Prius · Ractis · RAV4 · 4Runner · Toyota 86 · Yaris
Uit produksie: 2000GT · Celica · Corona · Cressida · Crown · Dyna · MR2 · Previa · Supra
Enjins: A · AD · AZ · E · F · G · GR · K · M · NZ · R · S · T · V · W · ZZ
Toyota-webwerf

Wysig hierdie sjabloon