Toyota NZ enjin

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Toyota carlogo.svg
Toyota 1NZ-FXE in 'n Prius hibriedmotor
'n Toyota 1NZ-FE enjin

Die Toyota NZ-enjinfamilie is 'n reeks inlynviersilindersuierenjins. Die 1NZ-reeks gebruik 'n aluminiumenjinblok en dubbelbonokassilinderkoppe. Dit beskik oor 4 kleppe per silinder met VVT-i-tegnologie en sekwensiële brandstofinspuiting.

1NZ-FE[wysig | wysig bron]

Die 1NZ-FE is 'n 1.5 L (1497 cc) konvensionele Otto-siklusvariant van die 1NZ-FXE met VVT-i. Dit het dieselfde boor en slag, maar die drukverhouding is verlaag tot 10.5:1. Kraglewering is 81.2 kW (109 pk) teen 6000 opm met 141 Nm (103 lb·vt) se wringkrag teen 4200 opm. Die rooilyn is op 6400 opm.

Aanwendings:


Toyota carlogo.svg

Huidige modelle: Auris · Avanza · Avensis · Camry · Corolla · Corolla Verso · Etios· FJ Cruiser · Fortuner · HiAce · Hilux ·
Isis · ist · Land Cruiser · Land Cruiser Prado · Prius · Porte · Quantum · Prius · Ractis · RAV4 · 4Runner · Toyota 86 · Yaris
Uit produksie: 2000GT · Celica · Corona · Cressida · Crown · Dyna · MR2 · Previa · Supra
Enjins: A · AD · AZ · E · F · G · GR · K · M · NZ · R · S · T · V · W · ZZ
Toyota-webwerf

Wysig hierdie sjabloon