Toyota R-enjin

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Toyota R enjin)
Jump to navigation Jump to search
Toyota carlogo.svg      R-enjin
18rg 1974 toyota corona torc 2014.jpg
'n Warmgemaakte 1974 Toyota 18R-G enjin
Vervaardiger Toyota Motormaatskappy
Konfigurasie inlynviersilinder
Klepwerking Kettinggedrewe DBNA
Brandstoftipe Petrol
Verkoelingstelsel Water

Die Toyota R-reeks was 'n familie inlynviersilinderpetrolenjins vervaardig deur Toyota van 1953 tot 1997.

Dit was ontwerp vir longitudinale gebruik in voertuie soos die Celica en Hilux, maar die gebruik het weggekwyn toe baie van Toyota se hoofstroommodelle oorgeskakel is na voorwielaandrywing. Die R-enjin was bonokasweergawes, gekenmerk deur kettinggedrewe nokaste, wat die gevaar van interne enjinskade uitgeskakel het soos met bandgedrewe enjins ondervind is.