Toyota W enjin

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Toyota carlogo.svg  Toyota 1W-enjin
Vervaardiger Hino Motors
Ook genoem Hino W04D
Konfigurasie Inlynviersilinder
Afmetings
Inhoudsmaat 4009 cc
Boorwydte 104 mm
Slaglengte 118 mm
Lengte 898 mm
Breedte 637 mm
Hoogte 762 mm
Massa 340 kg
Blok gietyster
Kopstuk gietyster
Klepwerking Stootstangkopklep
Drukverhouding 17.9:1
Brandstoftipe diesel
Brandstofstelsel direkte inspuiting
Verkoelingstelsel waterverkoel
Enjinlewering
Kraglewering 86 kW @ 3200 rpm
Wringkrag 275 Nm @ 2000 rpm

Die Toyota 1W-familie van enjins was 'n lengtegemonteerde Inlynviersilinderontwerp.[1] Dit is deur Hino Motors gebou vir gebruik in die Toyota Dyna en Toyoace ligte vragmotors in die Japannese mark. Dit is 'n 4.0 L direkte inspuiting 8-klep OHV dieselenjin. 'n Ekwivalente Hino W04D-enjin word gebruik in Toyota Dyna vragmotors[2] en in die huidige model Hino 300-reeksvragmotor.[3]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. (1983-04-01) Toyota 1W Engine Repair Manual. Toyota. No. 36215E. 
  2. "The living legend rolls on". FleetWatch Online. South Africa. 2003-05-01. Verkry op 2012-07-15. 
  3. "Hino 300 Series Catalog" (PDF). Hino. Verkry op 2013-12-09. 


Toyota carlogo.svg

Huidige modelle: Auris · Avanza · Avensis · Camry · Corolla · Corolla Verso · Etios· FJ Cruiser · Fortuner · HiAce · Hilux ·
Isis · ist · Land Cruiser · Land Cruiser Prado · Prius · Porte · Quantum · Prius · Ractis · RAV4 · 4Runner · Toyota 86 · Yaris
Uit produksie: 2000GT · Celica · Corona · Cressida · Crown · Dyna · MR2 · Previa · Supra
Enjins: A · AD · AZ · E · F · G · GR · K · M · NZ · R · S · T · V · W · ZZ
Toyota-webwerf

Wysig hierdie sjabloon


Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.