Transnet Rail Engineering

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Transnet Rail Engineering
Tipe Dogtermaatskappy
Gestig 1928
Hoofkantoor Johannesburg, GautengSuid-Afrika
Gebied bedienSuid-Afrika
IndustrieSpoorvervoer
BedryfsinkomsteR3,8 miljard (2006)
Werknemers~6 400
MoedermaatskappyTransnet
Webwerftranswerk.co.za

Transnet Rail Engineering, voorheen bekend as Transwerk, is 'n filiaal van die Transnetbesigheid. Sy funksie is om Suid-Afrika se treine aanhou te laat rol. Volgens die operasionele verslag van Transnet, sluit Transnet Rail Engineering se verantwoordelikheid in "die instandhouding, opgradering en vervaardiging van lokomotiewe, trokke, passasierswaens, rolkomponente en verwante vervoertoerusting".

Die maatskappy bedryf sewe fabrieke in Suid-Afrika. Transnet Rail Engineering het verkoopskantore in 7 Europese lande, 11 in Afrika-lande en in Australië.

Spoordiensoperateurs wat verband hou met Transnet Rail Engineering, sluit in:

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]